• Sondag Oggend Diens Met Evangelis Ockie Fourie – Lede in Christus Kerk – Newlands Gemeente

    Lede in Christus Kerk - Newlands 80 Italian Road, Newlands, Gauteng, South Africa

    Evangelis Ockie Fourie bedien die Woord Sondag oggend 15 Maart 2026 by die Lede In Christus Gemeente te Newlands. U word hartlik uitgenooi om die diens saam met ons te kom luister na die Woord van 'n God van Liefde. Daar sal beslid tyd afgestaan word om vir siekes te bid, en vir bevryding. Ockie […]